
Hoe gaan dit met u KOLS? Doen die KOLS-toets*.
*In Engels: COPD Assessment Test (CAT)
Hierdie vraelys gaan oor u KOLS (kroniese obstruktiewe lugwegsiekte). Dit sal u en u gesondheidsorgkundige help om die impak te meet wat die siekte op u welstand en daaglikse lewe het. U en u gesondheidsorgkundige kan u antwoorde en die toets se uitslag gebruik om die praktiese hantering van u KOLS te help verbeter. Dit kan u ook help om die grootste voordeel uit behandeling te trek.
If you wish to complete the questionnaire by hand on paper, please
click here and then print the questionnaire.
If you complete the questionnaire on-line, for each question below, click
your mouse to place a mark (X) in the box that best describes you currently.








Make sure you print your CAT before visiting your healthcare professional!
Last Updated: February 16, 2012
KOLS-toets en CAT emblem is ‘n handelsmerk van die GlaxoSmithKline maatskappy groep.
©2009 GlaxoSmithKline maatskappy groep. Alle regte voorbehou.





